Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kolloïdes

Kolloïdes

Fyn verdeelde, gasagtige, vloeibare of vaste stof, materiaal wat in 'n tweefasige sisteem (vgl. kolloïdale sisteem) as die gedispergeerde, die diskontinue fase in 'n dispersiemiddel, die kontinue fase, wat ook 'n gas, vloeistof of vaste stof kan wees, verkeer en weens die ultramikroskopiese dimensies en soms ook elektriese lading van die deeltjies sekere eienskappe vertoon wat deur die groot effektiewe oppervlakte bepaal word — voorheen toegepas slegs op bepaalde stowwe soos gelatine, albumine of stysel wat 'n natuurlike affiniteit vir 'n dispersiemiddel, veral water, vertoon en spontaan daarin dispergeer, skynbaar oplos (teenoor 'n kristalloïde wat 'n egte oplossing vorm), maar tans ook op enige stof, selfs 'n [1] kristalloïde, wat op 'n kunsmatige wyse, met 'n spesiale tegniek, onder bepaalde omstandighede of in 'n spesiale dispersiemiddel gedispergeer is.

0
  • Kalbos dalis: noun
  • Sinonimai:
  • Blossary:
  • Pramonės šaka / sritis: Chemistry
  • Category: Physical chemistry
  • Company:
  • Produktas / gaminys:
  • Akronimas / santrumpa:
Pridėti prie mano aiškinamojo žodyno

Ką norite pasakyti?

Norėdami skelbti įrašus diskusijose, turite prisijungti.

Terms in the News

Featured Terms

Karin
  • 0

    Terms

  • 0

    Aiškinamieji žodynai

  • 4

    Followers

Pramonės šaka / sritis: Computer Category:

netboek

'n tipe draagbare komputer wat spesifiek ontwerp is vir draadlose kommunikasie en toegang tot die internet.