upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Wettige regte waaroor 'n persoon beskik ten opsigte van die idees/konsepte wat hulle geskep het deur die gebruikmaking van hul eie verstande.
Industry:Education
In opvoedingsterme is hierdie metodes wat leerders met ander kommunikeer tydens 'n interaktiewe proses via 'n sekere vorm van tegnologie ten einde terugvoer te ontvang nadat 'n taak voltooi is.
Industry:Education
Aktiwiteit waar die opvoeder groepe studente help om teks saam te skep en skryf.
Industry:Education
Genootskappe van individue wat 'n gemeenskaplike doelwit deel en saamwerk om hul wederkerige belange te bevorder.
Industry:Education
In baie eenvoudige terme kan die Internet gedefinieer word as ‘n netwerk van rekenaars wat toegang bied tot mense, organisasies en inligting. Die Internet kan dus beskou word as ‘n kombinasie van die netwerk, die mense en organisasies wat dit gebruik, al die rekenaarprogramme wat benut word om inligting te verkry, en die inligting self. Die Internet is toeganklik vir mense van regoor die wêreld en miljoene mense gebruik dit daagliks.
Industry:Education
'n Maatskappy wat toegang na die Internet verskaf, hetsy via telefoonlyne, kabeltelevisielyne of satellietverbindings.
Industry:Education
'n Rekenaarnetwerk wat slegs toeganklik is vir individue binne 'n spesifieke organisasie of instelling.
Industry:Education
1) Mengelmoes van tale, knoeitaal, bestaande uit bestanddele van verskillende tale of dialekte; verdraaide, onverstaanbare taal; brabbeltaal, koeterwaals. 2) Taal, veral spreektaal, van bepaalde groepe of maatskappye in die samelewing, wat deur besondere woorde en uitdrukkinge van die algemene taal afwyk en vir oningewydes moeilik verstaanbaar is; duistere vaktaal; argot.
Industry:Education
1) 'n Rekenaarformaat wat stil, kleurbeelde (veral foto's met miljoene kleure) opneem. 2) Rekenaarlêers wat in hierdie formaat gestoor word.
Industry:Education
Noodsaaklike vaardighede wat vir 'n spesifieke taak benodig word of om indiensneming te bekom: geletterdheid, wiskunde en basiese rekenaarvaardighede.
Industry:Education