upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Onderrig/leerproses wat deur 'n individu voltooi word sonder die ondersteuning van 'n opvoeder.
Industry:Education
Klassifisering van werk wat fokus op die bestuur en prosessering van inligting deur die gebruikmaking van tegnologie via databasisse, rekenaartegnologie of ander metodes.
Industry:Education
(Leerdoelwit) Selgitus selles identifiseer mida õppijad vajavad üliõpilane õppida, st teada ja teha (vermoë, oskuste, käitumise) telg, mille tulemusena ning selle leerintervensie.
Industry:Education
Alimman tason tieto tai taito, joka voidaan säätää benodig sana koskettaa vasgestelde tehtävän tai pääsy ohjelma; sien bedrewenheid myös.
Industry:Education
Hindamine põhineb ehitas õpilase kirjaliku materjali.
Industry:Education
Unieke eienskappe van individue wat 'n impak het op hoe hulle leer.
Industry:Education
In 'n les, is dit die openingsfase waar die ovpoeder die les begin.
Industry:Education
Leermetodologie waar 'n probleem aan studente/leerders voorgelê word wat hulle moet oplos deur kennis en vaardighede te gebruik wat hulle opgedoen het of nodig het om te ontwikkel.
Industry:Education
'n Vorm van tekskommunikasie waar 'n individu tik en die teks aan 'n gebruiker op 'n ander rekenaar stuur.
Industry:Education
Die praktyk waar 'n onderwyser of opvoeder klein groepe van studente/leerders deur kort tekste begelei om vlotheid, begrip en probleemoplossende strategieë te fasiliteer.
Industry:Education