upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
'n Rekenaarbesprekingsarea waar individue boodskappe kan pos waarop ander individue op 'n latere tydstip sal reageer.
Industry:Education
E-onderrig bevat alle vorme van elektronies-gesteunde onderrig en opvoeding. Die inligting- en kommunikasiestelsels, hetsy deel van 'n netwerk al dan nie, dien as spesifieke medium om die leerproses te implementeer.
Industry:Education
Die proses om lêers van een rekenaar na 'n gebruiker se rekenaar oor te plaas.
Industry:Education
Hoedanigheid van divers te wees; toestand dat daar verskille bestaan, dat daar verskillende vorme van dieselfde ding is; variabiliteit, verskeidenheid, ongelyksoortigheid, ongelykheid, afwisseling: verskillende agtergronde van 'n groep van individue wat dikwels die gebruik van 'n verskeidenheid onderrigmetodes vereis.
Industry:Education
Studente wat nie dieselfde geleenthede as ander studente gehad het om vir 'n studiekursus te registreer nie en spesiale reëlings of addisionele hulp mag benodig om hulle vir studie voor te berei; nadele kan as gevolg van fisiese of emosionele probleme wees of as gevolg van gebreke veroorsaak weens ongelykhede in sosiale omstandighede.
Industry:Education
평가 학생에 의해 만들어진 서 면된 자료에 따라.
Industry:Education
Uitvoerige behandeling van 'n geleerde onderwerp, gewoonlik in skrif; wetenskaplike verhandeling; in die besonder 'n akademiese proefskrif ter verkryging van 'n doktorale graad; tesis.
Industry:Education
Studie of metode van onderrig wat oor die pos geskied deur middel van wisseling van geskrewe stukke tussen 'n student of leerder en 'n buitemuurse opvoedkundige inrigting of 'n private dosent; 'n Graad met, deur korrespondensie verwerf.
Industry:Education
Finale datum vir die inhandiging van 'n taak of ander vereiste werkstuk.
Industry:Education
Hoedanigheid van of vermoë om konstruktief te wees deur die konstruering van kennis deur sosiale interaksie met andere.
Industry:Education