upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
'n Gesimuleerde velduitstappie wat voltooi word deur webwerwe op die Internet te besoek.
Industry:Education
Rekenaargesteunde leerervaring waar individue eksperimente in 'n tradisionele laboratorium kan simuleer.
Industry:Education
Rekenaar- en Internetgesteunde leeromgewings wat geskep word deur die aanwending van webwerwe.
Industry:Education
Hoër onderwys-instellings wat nie 'n fisiese ligging het nie, maar kursusse aanlyn aanbied.
Industry:Education
'n Instrukteur wat onderrig aan een of meer studente buite die tradisionele klaskamer aanbied.
Industry:Education
Groepe van individue wat byeenkom om inligting oor tegnologie en rekenaargesteunde aktiwiteite te deel - dikwels om mekaar te help om probleme die hoof te bied.
Industry:Education
Die mate waarin 'n ondersoek die spesifieke gebied evalueer wat 'n navorser ondersoek.
Industry:Education
'n Bespreking tussen twee of meer mense wat mekaar kan hoor en sien deur die gebruik van videotoerusting en uitsendings oor telefoonlyne of die Internet.
Industry:Education
Tegniese proses waar 'n gebruiker vanaf 'n netwerkrekenaar direkte toegang en besigtiging van 'n videolêer kan verkry sonder die vereiste om die hele lêer af te laai voordat dit besigtig kan word.
Industry:Education
Poging om prosesse en beleide deursigtig vir geïnteresseerde partye te maak, byvoorbeeld eksterne beoordelaars, gehaltebeheerkomitees en die algemene publiek.
Industry:Education