upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Gespesifiseerde mikpunte in die leerproses wat alle studente verwag om uiteindelik te bereik.
Industry:Education
Leermetodiek waarby leerders hul leerstyl aanpas om aan die behoeftes van die toegekende taak te voldoen.
Industry:Education
Materiaal, hetsy voorwerp, persoon of ligging wat aangewend kan word om inligting te voorsien.
Industry:Education
'n Kort opstel wat kritiese kommentaar van 'n sekere werk lewer.
Industry:Education
Nende õpilaste konkreetseid töökohti või tööhõive seaded saada tööga seotud teadmisi ja oskusi väljaspool traditsioonilisi haridusasutuste.
Industry:Education
Proces, počas ktorého jedinci spolupracujú za účelom dosiahnutia spoločného cieľa.
Industry:Education
Leerproses waarin deelnemers die rolle van ander individue aanneem, dramatiseer of inkleur. In die sielkunde is dit 'n terapeutiese spel waarin twee of meer persone 'n bepaalde situasie dramatiseer om mekaar of ander se gevoelens en optredes te verwerk en te verstaan.
Industry:Education
Dikwels amptelik van aard of van owerheidsweë: Regulasies, reëls, kodes, statute of wette. 'n Regulasie opstel of uitvaardig. Iets by regulasie bepaal of voorskryf. Aan 'n regulasie voldoen. Regulasies gehoorsaam, navolg. Binne die regulasies bly.
Industry:Education
Handeling of proses van 'n aktiwiteit te herhaal ten einde dit baas te raak.
Industry:Education
Die eienskap dat dieselfde of sorotgelyke resultate verkry kan word deur herhalende eksperimente of toetse; geloofwaardig; sodat 'n mens daarop kan staatmaak of vertrou.
Industry:Education