upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Onderrigaktiwiteite gerig op die verwydering van tekortkominge in kennis of vaardighede.
Industry:Education
Vermoëns wat verband hou met navorsingsgerigte aktiwiteite, insluitende aktiwiteite en hulpmiddels om toegang tot inligting te verkry asook om dit te evalueer.
Industry:Education
Groepe van individue wat betrokke is in 'n gemeenskaplike veld van belangstelling of navorsing binne 'n beperkte geografiese gebied.
Industry:Education
Handeling of proses van te reflekteer; dit is 'n vermoë van die bewussyn om op sigself terug te buig in die verlede op 'n gebeurtenis en die impak daarvan.
Industry:Education
Die eindresultaat van 'n leerproses; wat jy daaruit geleer het.
Industry:Education
Die beweging, ontwikkeling, dikwels geleidelik of stapsgewys, wat lei tot 'n verbetering of versterking, byvoorbeeld van een onderwysstadium of ontwikkelingsvlak na 'n ander.
Industry:Education
Van, wat betref of wat verband hou met 'n kombinasie van fisieke en psigiese aktiwiteite of met 'n fisieke handeling wat weens 'n psigiese proses ontstaan het, of wat verband hou met die psigomotoriek.
Industry:Education
Beoordeling gebasseer op persoonlike uitgangspunte, ondervinding of opinie van die beoordelaar.
Industry:Education
Interne en eksterne prosesse wat ingestel word om te verseker dat die gehalte van 'n voorwerp of instelling 'n wenslike vlak handhaaf.
Industry:Education
Prosedures wat gebruik word om te verseker dat die wenslike vlak van gehalte en spesifieke standaarde bereik word.
Industry:Education