upload
Teachnology, Inc.
Industry: Education
Number of terms: 10095
Number of blossaries: 1
Company Profile:
Die verskil tussen die kleinste en grootste waardes in 'n verspreiding.
Industry:Education
Die verskillende stadiums waardeur 'n leerder beweeg soos wat hulle kennis of vaardighede opdoen.
Industry:Education
Aktiwiteite wat in 'n kursus voltooi word met die doel om aan te dui hoe teorieë en praktiese kennis aangewend word.
Industry:Education
'n Demonstrasie van jou werk deur materiale en bewyse daarvan op 'n groot tentoonstellingsarea aan te bied vir maklike besigtiging deur andere.
Industry:Education
Kommentaar wat daarop gemik is om die positiewe elemente van 'n persoon se aktiwiteite te beklemtoon.
Industry:Education
'n Versameling van werk wat deur 'n persoon oor 'n bepaalde tydperk voltooi is om vermoëns en bevoegdhede aan te dui.
Industry:Education
Geskrewe standaarde wat deur 'n beoordelaar gebruik word om te beoordeel of 'n individu 'n sekere vaardigheid kan uitvoer en/of die toepassing van kennis plaasgevind het.
Industry:Education
Gedrags- of kwantitatiewe metings van die prestasie op grond van die vaardigheid of kennis wat opgedoen is.
Industry:Education
'n Dokument wat die huidige status en toekomstige doelwitplan van 'n individu identifiseer om 'n persoonlike of professionele doelwit te bereik.
Industry:Education
'n Onderwyser wat persoonlike onderrig aan 'n individuele student of leerder voorsien.
Industry:Education