Home > Terms > Afrikaans (AF) > Ad hoc

Ad hoc

Ad hoc is 'n Latynse frase wat "vir hierdie" beteken. 'n Oplossing vir 'n spesifieke probleem of taak wat nie vir ander doeleindes bedoel is nie.

In ander velde mag die term verwys na, byvoorbeeld, 'n militêre eenheid wat onder spesiale omstandighede saamgestel is, 'n pasgemaakte pak klere, 'n handgemaakte netwerk protokol, of ' n doel-spesifieke vergelyking.

Ad hoc kan ook tydelike oplossings, veranderlike inhoud om nuwe betekenis te skep, onvolledige beplanning, of geïmproviseerde gebeure beteken.

b.v. "Jou jas is baie 'ad hoc' vir vanaand".

0
  • Kalbos dalis: adverb
  • Sinonimai:
  • Blossary:
  • Pramonės šaka / sritis: General
  • Category: Miscellaneous
  • Company:
  • Produktas / gaminys:
  • Akronimas / santrumpa:
Pridėti prie mano aiškinamojo žodyno

Ką norite pasakyti?

Norėdami skelbti įrašus diskusijose, turite prisijungti.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Aiškinamieji žodynai

  • 1

    Followers

Pramonės šaka / sritis: Food (other) Category: Herbs & spices

sitroengras

krui (vars of gedroogde stingels of grond) Beskrywing: Lang, dun, grys-groen blare. Suurlemoen smaak en geur, baie veselagtig. Gebruike: Vis, hoender, ...