Home > Terms > Afrikaans (AF) > Kortstondig

Kortstondig

Dit is 'n rivier wat slegs soms vloei en vir jare aaneen kan droog wees. Hierdie tipe riviere word gevind in gebiede met beperkte of hoogs veranderlike reénval, wat voorkom as gevolg van geologiese toestande soos hoogs deurlatende rivier beddens.

Sommige van hierdie riviere vloei gedurende die somer maande maar nie in die winter nie. Sulke riviere word gevoed deur kalk waterdraers gedurende die winter reënval. In die Verenigde Koningkryk word riviere "Bournes" genoem en ontleen dan die naam aan dorpe soos Bournemouth en Eastbourne.

0
Pridėti prie mano aiškinamojo žodyno

Ką norite pasakyti?

Norėdami skelbti įrašus diskusijose, turite prisijungti.

Terms in the News

Featured Terms

Flow
  • 0

    Terms

  • 0

    Aiškinamieji žodynai

  • 1

    Followers

Pramonės šaka / sritis: Apparel Category: Coats & jackets

Mao pak

Eenvoudige blou baadjie met knope in die middel en verskeie voorste sakke. Die Mao pak was eintlik aanvanklik deur Sun Yatsen gedra, maar het kom ...