Home > Terms > Afrikaans (AF) > pH

pH

pH simbool (chemie): Aanduiding van die suur- of alkaligehalte van 'n oplossing, gewoonlik deur van 'n skaal van 0 tot 14 gebruik te maak, waar 7 'n neutrale oplossing, 'n syfer laer as 7 'n oplossing wat suur is en 'n syfer hoër as 7 'n oplossing wat alkalies is, aandui. pH - afkorting, voorafgegaan deur 'n syfer. Fisika: pikohenry. pH is neutraal; <7 is suur en >7 is alkalies.

0
Pridėti prie mano aiškinamojo žodyno

Ką norite pasakyti?

Norėdami skelbti įrašus diskusijose, turite prisijungti.

Terms in the News

Featured Terms

Karin Stelzmann
  • 0

    Terms

  • 0

    Aiškinamieji žodynai

  • 3

    Followers

Pramonės šaka / sritis: Arts & crafts Category: Oil painting

Die tuin van Aardse Genot.

Bosch se mees bekende en onkonvensionele skildery, Die Tuin van Aardse Genot was geskilder tussen 1490 en 1510. Die olie skildery is een van drie ...